
Werf Statistieke
| ||||||||||
Nuus
Loslappie Facebook Groep
Feb 17, 2010 Hallo! Ek het 'n Facebook blaai geskep vir Loslappie. Voel vry en gaan sluit gerus aan! Die skakel is as volg (of soek net vir Loslappie... ... lees meerWebwerf stadig? Feb 17, 2010 Hallo. Ek het terugvoer ontvang van van julle dat die webwerf stadig of glad nie laai nie. Dit blyk iets te wees met FireFox - weet... ... lees meer | ||||||||||
Suksesverhale
Ware Liefde!
Jul 13, 2006 by Ek het uit aanvanklik uit pure nuuskierigheid so nou en dan op julle webwerf rondgeloer! Die plan was nooit om... | ||||||||||
Feb 17, 2010
Hallo.
Ek het terugvoer ontvang van van julle dat die webwerf stadig of glad nie laai nie. Dit blyk iets te wees met FireFox - weet nie lekker hoekom nie, maar ek werk aan die saak! :)
Verder het ek het dit met die diensverskaffer opgeneem en hulle het my verseker dat die probleem nie aan hulle kant lê nie. Ek het self 'n paar veranderinge gemaak om te kyk of ek die webwerf 'n bietjie vinniger kan maak.
Indien jy enigsins probleme ondervind, kontak my gerus by werfmeester@loslappie.co.za en probeer soveel moontlik inligting verskaf bv. watse webblaaier (eng. browser) jy gebruik, tyd van die dag, is jy in SA of in die buiteland ens.
Jammer vir enige ongerief, dit is maar deel van die groeipyne (ek hoop!) ;)
Hoop julle geniet die werf!
Werfmeester