
Werf Statistieke
| ||||||||||
Nuus
Loslappie Facebook Groep
Feb 17, 2010 Hallo! Ek het 'n Facebook blaai geskep vir Loslappie. Voel vry en gaan sluit gerus aan! Die skakel is as volg (of soek net vir Loslappie... ... lees meerWebwerf stadig? Feb 17, 2010 Hallo. Ek het terugvoer ontvang van van julle dat die webwerf stadig of glad nie laai nie. Dit blyk iets te wees met FireFox - weet... ... lees meer | ||||||||||
Suksesverhale
Ware Liefde!
Jul 13, 2006 by Ek het uit aanvanklik uit pure nuuskierigheid so nou en dan op julle webwerf rondgeloer! Die plan was nooit om... | ||||||||||
Jul 13, 2006
by
Ek het uit aanvanklik uit pure nuuskierigheid so nou en dan op julle webwerf rondgeloer! Die plan was nooit om iemand te ontmoet nie. Om die waarheid te sê, ek het nie aan die internet onmoetding geglo nie.
Dit was totdat ek die ongelooflikste man op julle webwerf ontmoet het! Ons ken mekaar nog nie eers ‘n maand nie, maar ek het geweet hy is DIE EEN met ons eerste ontmoeting! My vriendinne het my “gedare” om hom te kontak nadat ek sy profiel (met fotos!) aan hulle gestuur het!
Ek weet nie of ek hom ooit andersins sou ontmoet het as dit nie vir die webwerf was nie!
Baie dankie LOSLAPPIE!
Monique